 |
| Kettieskieter teikenmotor vol toeriste |
| Daar bestaan 'n sterk moontlikheid dat kwajongens hul nou met voëlrekke (ketties) toespits op voertuie op die kuspad digby Walvisbaai. Dit volg nadat 'n toeroperateur se voertuig Maandag omstreeks 16:30 deur 'n klip getref is, en 'n agterruit in die |
|
|
|
|
| Olivier kan netnie uit die sop bly nie |
| · Denver Kisting
Minder as 'n week nadat mnr. Jaco Olivier in die Swakopmund-landdroshof aan kokaïenbesit skuldig bevind en beboet is, het hy opnúút met die gereg gebots.
Dié 28-jarige Tamariskia-inwoner en sy swaer, Anthony Erasmus (29), is Din |
|
|
|
|
| Vis vrek in massas by die strandmeer |
| · Denver Kisting
Die ouers van die vermoorde mnr. Thilo Neumann (40) gaan eersdaags sy aslike oorskot terugneem Duitsland toe. Dié egpaar het onlangs in Swakopmund uit Duitsland aangekom nadat hul die tragiese nuus van hul enigste kind se dood ont |
|
|
|
|

|
|