Gewese Blou Bul, J P Nel, en oud-Griekwa, Hakkies Husselman is die nuwe afrigters van die Wit Hingste. 

Kudus se rugbyseisoen begin môre amptelik wanneer hulle gasheer speel vir Wanderers van Windhoek op die Narraville Rugby Stadion. Wanderers wat die afgelope jaar of twee ‘n moeilike seisoen agter die rug het is die jaar met mening terug en die nuwe afrigters wat aangestel is het meegebring dat talle spelers by Wanderers aangesluit het. 

Blou Bul, Jaco Engels speel deesdae ook in die kleure van Wanderers terwyl die Namibiese senter, Johan Tromp, ook Western Suburbs vir Wanderers verruil het. Kudus aan die ander kant het twee nuwe en nog onervare afrigters in Graham Swartz en Clifford Block aangestel nadat Donovan Paulse en Elic De Wee hulle nie weer beskikbaar gestel het nie en onderskeidelik by De Duine en Walvisbaai Rugbyklub gaan aansluit het. 

Kudus se grootste uitdaging egter is om die leemtes te vul wat gelos is met talle spelers wat ander heenkome gevind het.Veral agterlangs is Kudus erg ontwrig met Bevan Botha (UJ), Lloyd Jacobs (Sharks Akademie), Quintin Fielding (Dolphin), Aurelio Plato (Unam), Rayton Paulse (Unam), Keeane Wellman ( Western Suburbs) wat nie meer vir Kudus speel nie terwyl Claus Zeilinger en Tyrone Melando se werksverpligtinge dit ook moeilik maak om rugby te speel. 

Voorlangs is Desederuis Settie ook Unam toe. Om Wanderers dus môre sonder ten, minste agt premier liga spelers aan te pak gaan ‘n massiewe taak wees om nog boonop aan die wenkant te eindig gaan ‘n amper bomenslike taak wees. Die nuwe bestuur en afrigtingspan sien dit egter as ‘n geleentheid vir nuwe talent om nou hand op te steek en sy kleim in die eerste span af te steek. Kudus nooi sy kannie dood ondersteuners om die span môre in Huis van Pyn te kom ondersteun en te help om die wa deur die drif te trek. 

Die eerste wedstryd skop om 13:30 af wanneer die tweede spanne mekaar die stryd aansê. Hekgeld is N$20.00 per person, N$10.00 per skolier, en N$10.00 per motor.

Views: 71

Reply to This

Virtual Edition online



Members

Latest Activity

Profile IconKenneth Angula and Marius Verster joined Namib Times
Dec 10
Madelaine Skiewies Laubscher posted items
Dec 10
Siegfried Eckleben commented on Namib Times's page Contact Us Today
"Your website has improved tremendously, but it is not kept up-to-date. I sent the e-mail below to…"
Dec 9
Pennie Byleveld is now a member of Namib Times
Dec 8

Community

Putting a smile on children’s faces

Africa Union Cargo (AUC) visited Kids Haven, a local children’s home, to hand out gift packages to 30 children for the festive season on Friday.

The namib times was invited to join the event. The Chief Executive Officer, Mr Naeem Fortune, said the Santa’s Shoebox Project is big and exciting, but there are no beneficiaries for this project in Walvis Bay, only Swakopmund and Windhoek.

“We wanted to support our community thus we decided to…

Stuff to do here

Keep up with the Times

Environment

Coping with illegal fishing

A new study shows that Namibia has been far more effective than neighbouring South Africa in curbing illegal fishing in its waters.

Although previously sharing many ecological and institutional conditions, the fisheries reform processes undertaken in South Africa and Namibia in the early 1990s have produced highly different…

Concern over possible oil dumping at the coast

A maritime surveillance aircraft fitted with radar would be the best equipment for the detection of oil dumping in Namibian waters.

Polytechnic of Namibia lecturer, Eric Haase, says Namibia must get a radar-fitted surveillance aircraft to monitor oil dumping. Photo by Paulus Kiiyala Shiku, NAMPA

This was…

Namibians lead Africa in defense of biodiversity at COP12

Namibia took advantage of the ongoing 12th Conference of the Parties (COP12) to the Convention on Biological Diversity (CBD) in the Republic of Korea to demonstrate its workin the conservation and sustainable use of biodiversity.

Minister Herunga presenting the 2014 Markhor Award for wildlife conservation to…

Comment

Grootbek op Vrydag

‘n Gesprek op kantoor, rakende die feit dat persone wat onder die broodlyn leef, soveel babas kry, het byna in ‘n vuisgeveg ontaard…en terselfdertyd die denke aan die rol gesit.

Uit die een hoek…

Blog Posts

Geskok tot in my siel

Posted by Alida Fuller on November 22, 2013 at 17:00 — 5 Comments

Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Events

© 2014   Created by Namib Times.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service