· Marshallino Beukes

Swakopmunders het Vrydagoggend ‘n perd van 'n ander kleur gesien, nadat 'n zebramerrie haar vulletjie die see wou kom wys het.

Volgens brandweerhoof, mnr Adri Goosen, is een van die gestreeptes vroegoggend by die ou rioolstasie in Tamariskia opgemerk, waarna dit na Ocean View Spar se kant toe galop het. Van hier is die ma-zebra na die DRC se kant aangejaag, met polisie, verkeersbeamptes en die brandweer wat hul hande vol gehad het.

Mnr Goosen sê dat hulle daarin kon slaag om haar in die omgewing van die nuwe rioolstasie te vang, waarna sy in die woestyn vrygelaat is. Die vul is blykbaar by Namib Primêre Skool opgespoor, waar dit besig was om met die kinders te speel. Dit is onduidelik presies hoe die twee gestreepte diere in die dorp gekom het en of hulle dalk maar net 'n bietjie vakansie wou kom hou het.

Een kenner meen dat die diere moontlik as gevolg van die droogte, wat tans die land teister, na die kus gekom het op soek na water en voedsel.

Foto Fernando Garces

Views: 153

Reply to This

News

MiCasa is coming to town

Started by Namib Times in Arts & Entertainment 5 minutes ago.

De Duine netball team happy with sponsorships

Started by Namib Times in Community 14 minutes ago.

New bike centre opens in Walvis Bay

Started by Namib Times in Business and Economy 17 minutes ago.

Chrysander heads to England

Started by Namib Times in Sport 29 minutes ago.

Three commonwealth medals for Nam athletes

Started by Namib Times in Sport 30 minutes ago.

Virtual Edition online

Sport

Chrysander heads to England

Walvis Bay’s international rugby star, Chrysander Botha, has touched ground at Sandy Park, home to the Exeter Chiefs in England – joining the team with immediate effect as of this week and being the club’s eighth signing for the upcoming 2014/15 season.

The 26-year old fullback arrived…

Three commonwealth medals for Nam athletes

After Johanna Benson claimed the first medal for Namibia at the Glasgow 2014 Commonwealth Games, when she won bronze in the para-sport long jump on Sunday afternoon, the young Lahja Ishitile added a second bronze to Namibia’s medal count at the 100m T11/12 para-sport sprint on Monday.

The seventeen year old para-athlete sprinted to third place in a time of 13:38 seconds, with only…

Walvis Bay Golf Club results

Fifty-eight mad men and women played in horrible weather last Saturday. The wind was pumping and sand was everywhere but true to the Walvis Bay spirit, everybody finished their games in the Nikov Signs & Quick Plates.

Jack Jordan had a format with a difference and again the multipliers got…

New kids on the block

Harries Park Football Club held their prize giving event last Friday evening after completion of their first season as a fully-fledged soccer club in the Walvis Bay Third Division Soccer League.

The club originated from a few friends and brothers who started playing 5-a-side soccer in 2009 at…

Ope-pool toernooi in Swakopmund

Celtic Pool Klub gaan môre ‘n pool (potspel) toernooi aanbied en hierdie poging is deel van die span se fondsinsameling vir einde van die jaar se “Champ of Champs” nasionale toernooi, wat in Swakopmund gaan plaasvind.

Die toernooi is oop vir enigiemand, wat graag sy of haar skietvernuf wil beproef. Al die top poolspelers van die kus word verwag en kompetisie gaan beslis…

Entertainment

Pakleppa's film on anti-colonial struggle opens at NTN on Sunday

President Hifikepunye Pohamba will be the keynote speaker at the launch of Richard Pakleppa’s latest documentary film, Paths to Freedom, this Sunday at the National Theatre of Namibia.

The President features in the documentary as one of the interviewees, alongside other prominent Namibian leaders and activists such as Andimba Toivo ya Toivo, Founding President Sam…

Stuff to do here

Members

Keep up with the Times

Health & Beauty

“Boot-out Cancer Day” ‘n groot sukses

Swakopmund Kankervereniging het weer hul “Boot-out Cancer Day” aangebied en volgens Mev Anita Korf het Namib Primȇre Skool, onder leiding van Mev Edwina Cloete, hierdie jaar ‘n bedrag van N$6 670 ten bate van kanker ingesamel.

Foto: Leerlinge van Namib Primere Skool

Hierdie projek het in 2012 afgeskop en Mev Korf noem dat NPS nog elke jaar die meeste geld ingesamel het.…

Comment

Tienerswangerskappe – die vet is in die vuur

Media beriggewing aangaande die feit dat byna 90 skooldogters in die Erongo Streek in die “ander tyd” is, het die kus behoorlik aan die gons.

Mynwerkers word as die sondebokke, wat nie hul hormone in toom kan hou nie, uitgewys en hierdie stelling het baie van die manne behoorlik omgekrap.

Vissermanne vaar glo in dieselfde bootjie.

Volgens…

Community

Pedal Power at Tour d’ Narraville

Twenty-five cyclists participated in the Tour d’ Narraville, presented by the Verenigde Gereformeerde Kerk (VGK) on Saturday.

The race is an annual adventure ride organised by church members to raise funds for the congregation. 

It serves the purpose of providing cyclists from Walvis Bay with an opportunity to visit Narraville…

Events

© 2014   Created by Namib Times.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service