Cong koor debutante aand

Eileen van der Schyff

Bethel Congregational kerk koor het hulle eerste groot funksie afgeskop met ‘n debutante aand op Vrydag 26 Julie. Die aand was ‘n groot sukses.

Altesame was daar agt dames wat deelgeneem het in die Ms Debutant kompetisie. Hierdie agt dames het ‘n bedrag van N$ 23 000 ingesamel oor ‘n tydperk van drie maande. Die wenners was as volg: Ms Debutant was toegeken aan Desiree Jooste, die 1ste Prinses was toegeken aan Annelie Carolissen en 2de Prinses het gegaan aan Anna Top.

You must be logged in to post a comment Login