Dwergieland Brokkies

Dwergieland kleuters besoek die slang park, auqarium en museum in Swakopmund op 2 Augustus. Uitstappie baie geniet. Oupa en ouma dag was 26 Julie kleintjies vermaak hulle oupas en oumas met sang en gediggies.

You must be logged in to post a comment Login