Hul houtkruise wil hul dra

Eileen van der Schyff

Twee kruisdraers vra die publiek se hulp om van Walvisbaai na Stellenbosch in die Wes-Kaap te reis om hul twee houtkruise daar op te neem en terug te stap na Namibiƫ.

Dawid Brunzel en Marin Esterhuizen is bekende gesigte in die land. Hulle sleep twee reuse houtkruise ager hulle aan en waar hulle kom verkondig hulle die Woord van God. Hulle het verlede jaar in Mei vanuit Mariental vertrek en op 27 Augustus hul houtkruise by hul eindbestemming, Stellenbosch neergesit. Hulle het vir Kersfees na Walvisbaai gereis om saam met hul families te wees. Nou wil hulle terugkeer en weer hul houtkruise oopneem en terugstap na NamibiĆ«…

To read more: pick up your copy of the Namib Times at any retail outlet in Walvis Bay and Swakopmund. Available in Windhoek at selected stores, at Arandis (Shoprite and Arandis Service Station); Usakos; Henties Bay (Spar; Woermann Brock) and Windhoek (Windhoek: Shoprite Maerua Mall; Shoprite Katutura; Shoprite Ind. Av; Shoprite Lafrenz Industrial; Shoprite Okurayangava; Shoprite U-Save; Fountain OK Foods (Baines); Maerua Superspar).

You must be logged in to post a comment Login