Man verdrink by Sarah se Gat drinkplek by Waterfront

‘n Man het gistermiddag omstreeks 14:00, ten spyte van pleidooie om sy overskilligheid te staak, van die dak van Sarah Se Gat kroeg by die Walvisbaai Waterfront in die see gespring. Hy is net daarna aangetref waar hy met sy gesig na onder in die water gedryf het. Die man is kort daarna dood verklaar.

You must be logged in to post a comment Login