Opgewondenheid groei oor Narraville se nuwe gemeenskapsaal

Nou is die opgewondenheid groot. Die namib times het vroeër vandeesweek gaan inloer waar die kontrakteur besig was om die nuwe Narraville Gemeenskapsaal se beligting te toets.

Die saal was in sy ligpraal getooi en die verslaggewer het ongesiens ingeloer – die gebou gaan ‘n juweel in die Narraville kroon word, en die geriewe gaan die gemeenskap tot voordeel strek.

You must be logged in to post a comment Login