Verskeie strate sonder stoptekens
‘n Lid van die publiek was onlangs geskok om te sien hoeveel kruisings op Walvisbaai sonder stoptekens is.
“Dit is ‘n sluimerende gevaar”, het hy benadruk.
Die kruisings is intussen aan die plaaslike verkeersowerheid uitgewys en daar sou dadelik aandag aan die saak geskenk word.
You must be logged in to post a comment Login