Skok toe egpaar hout en spykers in hul vars winkelbrood ontdek
‘n Walvisbaaier beweer sy Sondagoggend brood by ‘n bekende kettingwinkel op die hawedorp ge-koop. Tot haar skok het die brood ‘n stuk hout met ‘n spyker daarin bevat. Hulle het die ontdekking gemaak toe hulle Sondagaand die brood gesny het en daarvan wou eet. “My man het al van die eerste snye brood geëet. Toe […]